Beesbos

This slideshow requires JavaScript.

Beesbos

Beesbos bied ‘n warm, ruim verwelkoming in die hart van Rosendal. Alles wat oop- en toemaak, groot gesellige kombuis/eetplek asook sitkamer met gas vuurherd. Hoofslaapkamer met en-suite bad en stort, tweede suite met privaat stort, derde eenheid buite met en-suite stort. Mezzanine met twee enkelbeddens en TV. Gerieflike selfsorg-kuierplek vir familie en vriende. Praat met ons oor troeteldiere saambring.

KOSTE

R1 000 per nag vir 4 persone en R100 bykomend per persoon vir meer as 4.

KONTAK EN BESPREEK

Henriette 082 454 4769 / henriettevanderwalt2@gmail.com of Dahla 082 458 0996