Benjamins

This slideshow requires JavaScript.

Benjamin’s

For beautiful gifts, coffee and the best sweet and savoury wafles in the Free State. Free Wifi available. Op versoek is langtafel-etes (8-20 mense) vir spesiale geleenthede ook op die spyskaart. Benjamin’s is op die hoek van Hertzog- en Kerkstraat en die naam verwys na die oorspronklike eienaar-handelaar wat van die 1950’s tot die 1970’s ‘n winkel in die gebou bedryf het. See our Facebook page for the latest events and menu.

OPENING HOURS
Oop 7 dae ‘n week van 09:00 tot 16:00 of later op versoek – Langtafel besprekings vir groepe van 8 tot 20

CONTACT
Frik de Jager op 084 6666 616