Produce

Die perfekte seisoenale presente | The perfect seasonal presents

En moenie die pragtige paaie daarheen misloop nie| And as a bonus, very scenic routes to the places

Blatjang & konfyt – Erf 493 in Mautse, Rosendal – Ntabeleng Siena 078 429 7998 – Chutney & jam
Blatjang & konfyt – Nebo Mountain Lodge – Riëtte 083 766 5552 | www.nebo.co.za – Chutney & jam
Eiers
[vryskarrel] – Lombard Boerdery te Klipdrif–plaas Steyn 082 929 7702 | FB Steyn Lombard – Free-range eggs
Feta – Gewone & gepeper – A-la Dairy van Bronkhorstspruit-plaas – Joey 051 933 5787 – Feta
Heuning [rou, ratelvriendelik] – A2B van Driefontein-plaas – Jasco 083 770 7054 – Raw honey
Koekies – begrafniskoekies, gemmerkoekies, ystervarkies, bokpootjies, mosbrood ensovoorts (soms ook vryskarrel eiers) – Rosendal bakkery – Irma 076 588 3170 – Cookies
Koringmeel, rog, gort & mout 
[als organies] – Kirklington-plaas buite Ficksburg – James 051 933 3959 & 082 375 8382 | FB James Moffett – Organic wheat flour, barley, rye & malt
Melk, room, botter & kruiebotters
 – Zum van Jacoba-plaas – Miems 078 731 8583 – Milk, cream, butter & herb butters
Olywe – Kalamata, mission ensovoorts  – Ingelê en gemarineer op Usdum-plaas – Carlia 084 607 5058 | FB Carlia Scott – Olives
Varkvleisprodukte – Gerookte spek, snitte, ander charcuterie produkte, soms ook bief [als organies, antibiotika- en GMO-vry] – Green Goose op Uitkyk-plaas – Reuter 082 896 7194 & 082 925 2770 | FB The Green Goose Organic Farm – Organic pork produce
Wildsvleis – Blesbok, springbok, volstruis ensovoorts [als vrywei] omskep in droëwors, biltong, wildsbraaiwors, steaks en andere – Daskop Gasteplaas buite Ficksburg (bestel vooruit en in grootmaat) –  Tracy 071 606 7035 & Barry 083 257 2335 | www.daskop.co.za – Free-roaming venison
Wildsvleis – Springbok, waterbok, koedoe, wildebees ensovoorts – Waterloop en Palestina plase buite Senekal (bestel vooruit en in grootmaat) – Hannes 073 244 7144 & Celia 083 414 3027 – Free-roaming venison
Wyn
– Verskeie wit- en rooiwyne van GWK se Landzicht – Esperansza 082 805 9911 | www.gwk.co.za – Wine
Wyn – Shiraz, pinotage en pinot noir; ook wynproe – The Rose Wine Estate buite Fouriesburg – John & Trish 072 142 3183 | www.therosehouse.co.za – Wine