This slideshow requires JavaScript.

Swaeltjie

Heerlike, klassieke Rosendal dorpshuis met mooi uitsig oor Kalkoenkrans en die sandsteenkerk. Twee slaapkamers: een koningsgrootte bed en een met twee enkelbeddens –¬† met wit katoenlinne en donskomberse. ‘n Volledige badkamer met pootjiesbad, koolstoof in die sitkamer, hangmat op die stoep, ten volle toegeruste kombuisie en braaiplek buite.

KOSTE

R1 000 per nag.

KONTAK en BESPREEK
Linda
mossie1004@gmail.com
076 159 0525 whatsapp